| |||
![]() | |||
Provinsie | Vrystaat | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC16 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Letsemang, Mohokare, Naledi, Kopanong | ||
Hoofstad | Trompsburg | ||
Burgemeester | Irene Mehlomakhulu (ANC) | ||
Grootste tale | Afrikaans (37,09%), Sotho (37,08%), Xhosa (19,85%) | ||
Oppervlakte | 34 249 km² | ||
Bevolking | 135 225 (2001) |
Die Xhariep-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Vrystaat. Die setel van die munisipaliteit is in Trompsburg. Eweveel inwoners in die munisipale gebied is Afrikaans- en Sothosprekend (37,1% elk). Die munisipaliteit se kode is DC16.
"Xhariep" (Gariep) is Griekwa vir die Oranjerivier.