Xiphiidae

Xiphiidae
Tydperk: 33.9–0 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Xiphiidae
Genus:
Xiphias
Spesie:
X. gladius
Binomiale naam
Xiphias gladius
Linnaeus, 1758

Die Swaardvisfamilie (Xiphiidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Slegs een genus met een spesie, naamlik die Swaardvis, behoort tot dié familie. Die spesie kom onder meer aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

  1. Safina (1996). Xiphias gladius. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 12 Mei 2006.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne