Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Yaani King | |
Geboorte | 10 Augustus 1981 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Yaani King (gebore 10 Augustus 1981) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente In the Cut (2003) en The Prince and Me (2004), en in die televisiereekse Mad Men (2007) en Roomieloverfriends (2012).