Yamaha Motormaatskappy

Yamaha Motor Co., Ltd.
Tipe Openbare maatskappy
Gestig 1 Mei 1955; 69 jaar gelede (1955-05-01)
Stigter(s)Genichi Kawakami
Hoofkantoor Iwata, Japan
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotormaatskappy
ProdukteMotorfietse, pendelvoertuie en bromponies, ontspanningsvoertuie, bote, mariene enjins, sneeuskoeters, klein trekkers, persoonlike watervaartuie, elektriese kragondersteunde fietse, motorenjins, onbemande lugvoertuie, gholfkarretjies, fietsrykomponente
Werknemers52 664 (teen 31 Desember 2014)
Dogter-
maatskappye
MBK
Sugo Co., Ltd.
SlagspreukRevs Your Heart
Webwerfglobal.yamaha-motor.com
Yamaha se OX10A enjin is in sommige Formule 1-motors gebruik

Die Yamaha Motormaatskappy (Japannees:ヤマハ発動機株式会社, Yamaha Hatsudōki KK; Engels: Yamaha Motor Co., Ltd.)[1] is 'n Japannese vervaardiger van motorfietse, vierwielfietse, bromponies en mariene enjins, insluitend buiteboordenjins, wat deel is van die Yamaha-konglomeraat en gesetel in Iwata.[2][3]

  1. "Stock Information". yamaha-motor.com. Yamaha Motor Company. Besoek op 29 Januarie 2016.
  2. "Yamaha Motor Establishes Highly Profitable Business Structure". businesswire.com (in Engels). 9 Februarie 2017. Besoek op 15 Februarie 2017.
  3. "Yamaha Motor Establishes Highly Profitable Business Structure". finance.yahoo.com (in Engels (VSA)). Besoek op 15 Februarie 2017.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne