Yancy Butler

Yancy Butler
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 Julie 1970 (1970-07-02) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Yancy Butler (gebore 2 Julie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hard Target (1993), Kick-Ass (2010), en Kick-Ass 2 (2013), en in die televisiereeks Witchblade (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne