Yanis Varoufakis (Grieks: Ιωάννης Βαρουφάκης) (gebore 24 Maart 1961 in Athene) is 'n Griekse ekonoom en politikus. Van 27 Januarie 2015 tot 6 Julie 2015 was hy Minister van Finansies in die Tsipras (I) kabinet.[1]
Developed by Nelliwinne