Yann Martel

Yann Martel
Yann Martel in 2007 in Seattle, VSA
Gebore
Yann Martel

25 Junie 1963 (1963-06-25) (61 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Kanada Kanada
Alma materTrent Universiteit
BeroepRomanskrywer
Bekend virLife of Pi (2001)
Beatrice and Virgil (2010)

Yann Martel (gebore 25 Junie 1963) is 'n Spaans-Kanadese outeur wat internasionale bekendheid verwerf het met sy allegoriese roman Life of Pi, wat in 2002 met die Booker-prys bekroon is.[1][2][3][4] Hierdie roman was 'n nommer een topverkoper gepubliseer in 50 lande en het meer as 12 miljoen kopieë verkoop. Die boek was vir meer as 'n jaar lank op die New York Times se lys van topverkoper-boeke.[5] Dit is aangepas vir die grootskerm en geproduseer deur Ang Lee[6][7], wat in 2013 vier Oscars (die meeste vir die geleentheid) gewen het, insluitend beste regisseur[8][9] en die Golden Globe-toekenning vir die beste oorspronklike musiek.[10]

Martel is ook die skrywer van die romans The High Mountains of Portugal[11][12] , Beatrice and Virgil[13][14][15], Self[16][17][18], die versameling van stories The Facts Behind the Helsinki Roccamatios en 'n versameling briewe aan die eerste minister van Kanada, 101 Letters to a Prime Minister.[16] [19][20] Hy het 'n aantal literêre pryse gewen, waaronder die 2001 Hugh MacLennan-prys vir fiksie en die 2002-Asiatiese / Pasifiese Amerikaanse prys vir letterkunde.[21]

Hy woon in Saskatoon, Saskatchewan, met die skrywer Alice Kuipers en hul het vier kinders.[22][23][24]

Alhoewel sy eerste taal Frans is, skryf Yann Martel in Engels: "Engels is die taal waarin ek die subtiliteit van die lewe die beste uitdruk. Maar ek moet sê dat Frans die taal is wat die naaste aan my hart is. En om dieselfde rede gee Engels ook vir my voldoende afstand om te skryf." [25]

  1. Dunn, Jennifer (1 Maart 2003). "Tigers and Tall Tales". The Oxonian Review. University of Oxford (2.2). Besoek op 3 Februarie 2011.
  2. "Life of Pi" (in Engels). Man Booker Prize. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Junie 2012. Besoek op 31 Augustus 2010.
  3. Kipen, David (23 Oktober 2002). "Canadian wins Booker Prize / 'Life of Pi' is tale of a boy who floats across the ocean from India". San Francisco Chronicle. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Julie 2012. Besoek op 31 Augustus 2010.
  4. Reynolds, Nigel (30 September 2002). "Life of Pi wins Booker". The Daily Telegraph (in Engels). UK. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 September 2019. Besoek op 3 September 2010.
  5. The Globe and Mail Bestseller List 2002, The Globe and Mail, 2002. URL besoek 23 Maart 2016.
  6. Ang Lee wins best director Oscar for Life of Pi. The Guardian online. URL besoek 14 Januarie 2015.
  7. Hiscock, John (19 Desember 2012). "Ang Lee, interview: how he filmed the unfilmable for Life of Pi". The Telegraph. URL besoek 19 Januarie 2015.
  8. Brooks, Xan (25 Februarie 2013). "Ang Lee wins best director Oscar for Life of Pi". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020. Besoek op 17 Oktober 2013.
  9. Brooks, Xan (5 Februarie 2013).Ang Lee wins best director Oscar for Life of Pi. The Guardian. URL besoek 1 April 2016.
  10. Mychael Danna Wins Best Soundtrack Oscar for Life of Pi. Classic fm online, 25 Februarie 2013. URL besoek 1 April 2016.
  11. Knopf Canada: The High Mountains of Portugal. Penguin Random House site. Retrieved Maart 24, 2016.
  12. Charles, Ron (Januarie 21, 2016).Yann Martel’s ‘The High Mountains of Portugal’ is his best since ‘Life of Pi’. The Washington Post, Book World. Retrieved Maart 24, 2016.
  13. Barber, John. Martel's post-modern Holocaust allegory fetches $3-million advance Geargiveer 16 Junie 2010 op Wayback Machine, The Globe and Mail, 6 April 2010.
  14. Woog, Adam. 'Beatrice and Virgil': Yann Martel's haunting fable of humans, animals and violence, The Seattle Times, 17 April 2010. URL besoek 21 Januarie 2015.
  15. Wyndham, Susan. Books To Watch in 2010, The Sydney Morning Herald, 9 Januarie 2010. URL besoek 21 Januarie 2015.
  16. 16,0 16,1 "Martel protests level of arts funding by sending PM books" (in Engels). Saskatoon Star Phoenix. 17 April 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 30 November 2009.
  17. "6 compete for first novel award". Toronto Star. 28 Maart 1997. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2012. Besoek op 30 Desember 2018.
  18. Marchand, Philip (4 Mei 1996). "An unforgettable exploration of a self". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2012. Besoek op 30 November 2009.
  19. Winner of The Hugh MacLennan Prize for Fiction 2001. QWF Literary Database of Quebec English-Language Authors. URL besoek 14 Januarie 2015.
  20. British Council, Yann Martel Biography. British Council, Literature. URL besoek 1 April 2016.
  21. 2001-2003 Asian Pacific American Awards for Literature Geargiveer 15 November 2015 op Wayback Machine. Cooperative Children's Book Centre, School of Education, University of Wisconsin-Madison. URL besoek 14 Januarie 2015.
  22. Saskatoon Public Library, Collections Connections Geargiveer 4 Julie 2015 op Wayback Machine. Saskatoon Public Library site. Retrieved Desember 30, 2014.
  23. Black, Grant (27 Mei 2011). Alice Kuipers: "A Woman of Style and Substance". Chatelaine Magazine, Canada. Retrieved 21 Julie 2013.
  24. Life After Pi. Quill & Quire. URL besoek 25 Maart 2016.
  25. Quoterature Geargiveer 21 Maart 2016 op Wayback Machine. Martel entry. URL besoek 14 Januarie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne