Yaphet Kotto

Yaphet Kotto
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Yaphet Frederick Kotto
Geboorte 15 November 1939 (1939-11-15) (85 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en regisseur
Aktiewe jare 1963–2008
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Yaphet Kotto (gebore 15 November 1939) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Live and Let Die (1973), Alien (1979), en Midnight Run (1988), en in die televisiereeks Homicide: Life on the Street (1993).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne