Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Yareli Arizmendi | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Yareli Arizmendi (gebore 24 April 1964) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Like Water for Chocolate (1992), A Day Without a Mexican (2004), Fast Food Nation (2006), en Don't Let Me Drown (2009).