Yei

Yei
Stad
'n Tipiese straattoneel in Yei in 2010
'n Tipiese straattoneel in Yei in 2010
Yei is in Suid-Soedan
Yei
Yei
Koördinate: Luafout in package.lua op reël 80: module 'Module:ISO 3166/data/SS' not found
LandVlag van Suid-Soedan Suid-Soedan
StaatSentraal Ekwatoria
CountyYei-rivier
Bevolking
 • Totaal185 000

Yei is 'n medium-grootte stad in die suidweste van Suid-Soedan met 'n bevolking van 185 000. Dit is 'n besigheidsentrum naby aan die grense met twee handelsvennote, Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo, dus lok die stad handelaars en kliënte van al drie lande. Ivory Bank en Kenia Commercial Bank besit takke in die stad.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne