Yootha Joyce

Yootha Joyce
Geboortenaam Yootha Joyce Needham
Geboorte (1927-08-20)20 Augustus 1927
Sterfte 24 Augustus 1980 (op 53)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Yootha Joyce (20 Augustus 1927 – 24 Augustus 1980) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Die! Die! My Darling! (1965), A Man for All Seasons (1966), en George and Mildred (1980), en in die televisiereeks Man About the House (1973).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne