Yslandse Wikipedia | |
---|---|
![]() | |
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Yslands |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Huidige status | Aktief |
URL | is.wikipedia.org |
Die Yslandse Wikipedia is die Yslandse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlynensiklopedie. Dit het tans ongeveer 59 700 artikels, en is die 97ste grootste Wikipedia.