Algemeen | |
---|---|
Naam | Yster(III)oksied |
IUSTC-naam | Yster(III)oksied |
Chemiese formule | Fe2O3 |
Molêre massa | 159,69 g/mol[1] |
CAS-nommer | 1309-37-1[1] |
Voorkoms | rooi vastestof[1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | 1538 °C[1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 5,240 [g/cm3][1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | >10 000 [mg/kg][1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Yster(III)oksied is 'n verbinding van yster in sy +3 oksidasietoestand en chemiese formule Fe2O3. Dit is een van verskeie ysteroksiede en kom in die natuur voor as die mineraal hematiet.