Ystersulfaat

Eienskappe

Algemeen

Naam Ystersulfaat 
Ander name koperas of groenvitrioel
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formule FeSO4
Molêre massa
CAS-nommer  
Voorkoms groen ortorombiese kristalle  
Reuk Reukloos
Fasegedrag
Smeltpunt 680 °C (watervrye, ontbinding)
300 °C (monohidraat)
60-64 °C (heptahidraat)
Kookpunt
Digtheid
Oplosbaarheid Onbeduidend in alkohol
6,4 g/100 g (20 C) in etileenglikol

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Ystersulfaat (Engels: iron(II) sulphate of ferrous sulphate) is 'n anorganiese chemiese verbinding met die formule FeSO4.

Dit word medies gebruik om 'n ystertekort in die liggaam te behandel, en het ook enkele nywerheidstoepassings. Dit is eeue lank reeds bekend as koperas of groenvitrioel; die blougroen heptahidraat (FeSO4·7H2O) is die algemeenste vorm van hierdie stof.

Ystersulfaat in water vorm 'n oktahedrale kompleks

Alle ystersulfate los in water op om dieselfde akwakompleks [Fe(H2O)6]2+ te vorm, wat 'n oktahedrale molekule en half-magneties is.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne