Yvette Wilson

Yvette Wilson
Geboortenaam Yvette Renee Wilson
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Yvette Wilson (6 Maart 1964 – 14 Junie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Poetic Justice (1993), Friday (1995), en Don't Be a Menace to South Central While Drinking Your Juice in the Hood (1996), en in die televisiereeks The Parkers (1999).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne