Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Yvonne De Carlo | |
![]() | |
Geboortenaam | Margaret Yvonne Middleton |
---|---|
Geboorte | 1 September 1922 |
Sterfte | 8 Januarie 2007 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1939–1995 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Yvonne De Carlo (1 September 1922 – 8 Januarie 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Criss Cross (1949), Buccaneer's Girl (1950), The Ten Commandments (1956), en American Gothic (1987).