Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Yvonne Strahovski | |
![]() | |
Geboortenaam | Yvonne Jaqueline Strzechowski |
---|---|
Geboorte | 30 Julie 1982 |
Nasionaliteit | Australies |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2004–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Yvonne Strahovski (gebore 30 Julie 1982) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Killer Elite (2011) en in die televisiereekse Dexter (2006) en Louie (2010).