Zac Efron | |
Geboortenaam | Zachary David Alexander Efron |
---|---|
Geboorte | 18 Oktober 1987 San Luis Obispo, Kalifornië (VSA) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, sanger, balletdanser |
Rolprente | Hairspray High School Musical 17 Again |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Zachary David Alexander Efron (gebore 18 Oktober 1987) is 'n Amerikaanse akteur en sanger. Hy het professioneel begin in die vroeg 2000's en het veral gewild geraak onder jong gehore na sy rol in die High School Musical-flieks en die rolprentweergawe van Hairspray.
In 2007 het Rolling Stone hom as poster boy for tweenyboppers aangewys en hom in hul laat Augustus-uitgawe laat verskyn.