Zach Galifianakis | |
Geboortenaam | Zachary Knight Galifianakis |
---|---|
Geboorte | 1 Oktober 1969 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Zach Galifianakis (gebore 1 Oktober 1969) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hangover (2009), Due Date (2010), The Hangover Part II (2011), en Birdman or (The Unexpected Virtue of Ignorance) (2014).