Zach Gilford | |
Geboortenaam | Zachary Michael Gilford[1] |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Zach Gilford (gebore 14 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Last Winter (2006), Dare (2009), The Last Stand (2013), en The Purge: Anarchy (2014).