Zachary Levi

Zachary Levi
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Zachary Levi Pugh
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zachary Levi is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alvin and the Chipmunks: The Squeakquel (2009), Tangled (2010), en Thor: The Dark World (2013), en in die televisiereeks Chuck (2007).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne