Zachary Quinto

Zachary Quinto
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Zachary John Quinto
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zachary Quinto is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek (2009), Margin Call (2011), Star Trek: Into Darkness (2013), en Star Trek: Beyond (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne