Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Zachary Scott | |
Geboorte | 21 Februarie 1914 |
---|---|
Sterfte | 3 Oktober 1965 (op 51) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Zachary Scott (21 Februarie 1914 – 3 Oktober 1965) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Mildred Pierce (1945), The Southerner (1945), Cass Timberlane (1947), en Flamingo Road (1949).