Zaha Hadid Architects is 'n Britse argitekte- en ontwerpateljee wat deur die Brits-Irakkese argitek en ontwerper Zaha Hadid (1950–2016) gestig is. Die onderneming het sy hoofkantoor in die Londense stadsdeel Clerkenwell.
Developed by Nelliwinne