Zahn McClarnon

Zahn McClarnon
Geboortenaam Zahn Tokiya-ku McClarnon
Geboorte 24 Oktober 1966 (1966-10-24) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zahn McClarnon (gebore 24 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Strike One (2014) en Mekko (2015), en in die televisiereeks Dangerous Minds (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne