Zak Orth

Zak Orth
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Adam Zachary Orth
Geboorte 15 Oktober 1970 (1970-10-15) (54 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zak Orth (gebore 15 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Wet Hot American Summer (2001) en in die televisiereekse Revolution (2012), Casual (2015), en Wet Hot American Summer: First Day of Camp (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne