Zamani Saul

Zamani Saul
Zamani Saul
Saul in 2020

Premier van die Noord-Kaap
Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019
Voorafgegaan deur Sylvia Lucas

Provinsiale voorsitter van die African National Congress
Ampsbekleër
Termynaanvang
12 Mei 2017
Vise Bentley Vass
Voorafgegaan deur John Block

Ampsbekleër
Termynaanvang
22 Mei 2019

Persoonlike besonderhede
Gebore Zamani Saul
7 Maart 1972 (1972-03-07) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Tapsy Saul
Alma mater Universiteit van Wes-Kaapland
Universiteit van die Vrystaat

Zamani Saul (gebore 7 Maart 1972) is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is tans die premier van die Noord-Kaap en die provinsiale voorsitter van die African National Congress (ANC), asook lid van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer. Saul was voorheen die provinsiale sekretaris en adjunk provinsiale sekretaris van die ANC.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne