Zamiaceae

Broodpalms
Zamiaceae
Jozinibroodboom (E. senticosus)
in die Pretoria Botaniese Tuin
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Zamiaceae

Horan.
Genera

Zamiaceae, die broodpalmfamilie, is 'n sikadeefamilie wat tot die orde Cycadales behoort. Die sikadee-orde het reeds 235 tot 65 miljoen jaar gelede gefloreer. Wêreldwyd is daar 150 oorlewende spesies waarvan 40 in Suider-Afrika voorkom en 35 boomgrootte kan bereik.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne