Zandra Bauermeister | |
---|---|
Gebore | Susanna Margaretha Bauermeister 15 Junie 1945 Strand |
Beroep | Digter |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Noemenswaardige werke | Dansmusieke |
Noemenswaardige toekennings | Ingrid Jonker-prys |
Susanna Margaretha (Zandra) Bauermeister (gebore 15 Junie 1945) is ’n Afrikaanse digter, vertaler, en literêre kritikus. In 2001 is sy met die Ingrid Jonker-prys vir haar debuutbundel, Dansmusieke (2000), bekroon.[1]