Zandvoort-renbaan

Zandvoort-renbaan
Ligging Zandvoort, Nederland
Tydsone UTC+1
Koördinate 52°23′19.75″N 4°32′27.32″E / 52.3888194°N 4.5409222°O / 52.3888194; 4.5409222
Groot byeenkomste Hollandse Grand Prix
Duitse Toermotormeesters
Meesters van Formule 3
Grand Prix-renbaan (2020–huidig)
Lengte 4,259 km (2,646 mi)
Draaie 14
Rondterekord 1:11.079 (Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton, Mercedes, 2021, Formule Een)
Oorspronklike renbaan (1948–1989)
Lengte 4,252 km (2,642 mi)
Draaie 19
Rondterekord 1:11:074 (Vlag van Brasilië Nelson Piquet, Brabham BMW BT54, 1985)

Die Zandvoort-renbaan is 'n 4,259 km lange motorsportrenbaan in Zandvoort, Nederland. Die Hollandse Grand Prix wat van 1952–1985 vir 30 byeenkomste daar aangebied is en sedert 2021 die Nederlandse Grand Prix.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne