Zendaya

Zendaya
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Zendaya Maree Stoermer Coleman[1]
Geboorte 1 September 1996 (1996-09-01) (28 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaner
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zendaya (gebore 1 September 1996) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Greatest Showman (2017) en Spider-Man: Homecoming (2017), en in die televisiereekse Shake It Up (2010) en K.C. Undercover (2015).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named usmag

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne