Zheng Jie

Zheng Jie
Zheng Jie tydens die Australiese Ope in 2014
Land Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Woonplek Chengdu, Sichuan[1]
Geboortedatum 5 Julie 1983 (1983-07-05) (41 jaar oud) [1]
Geboorteplek Chengdu, Sichuan[1]
Lengte 1,64 m[1]
Begin professioneel 16 Januarie 2003[1]
Afgetree 2015
Spelstyl Regshandig (tweehandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $6 157 773 (soos op 22 Februarie 2021)[1] (110de van alle tye)[2]
Enkelspel
Loopbaanrekord 384–266 (59,1%)[1]
Loopbaantitels 4 WTA,[1] 4 ITF
Hoogste rang No. 15 (18 Mei 2009)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope HE (2010)
Franse Ope 4R (2004)
Wimbledon HE (2008)
VSA-Ope 3R (2008, 2009, 2012, 2013)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 437–213 (67,2%)[1]
Loopbaantitels 15 WTA,[1] 17 ITF
Hoogste rang No. 3 (10 Julie 2006)
Australiese Ope W (2006)
Franse Ope HE (2006)
Wimbledon W (2006)
VSA-Ope HE (2010, 2013)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele Bronsmedalje (2008)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord
Loopbaantitels 0
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Australiese Ope HE (2014)
Franse Ope HE (2008, 2015)
Wimbledon HE (2006)
VSA-Ope 1R (2012)
Laaste opgedateer op: 22 Februarie 2021.

Zheng Jie (Chinees: 郑洁; gebore 5 Julie 1983 in Chengdu, Sichuan) is 'n voormalige tennisspeler vanaf die Volksrepubliek China wat in 2003 professioneel tennis begin speel het.

Sy verteenwoordig China tydens die Olimpiese Somerspele 2008 in Beijing, waar sy 'n bronsmedalje in die damesdubbelspel saam met Yan Zi gewen het. Sy het in 2015 uitgetree.

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 (en) "Zheng Jie". Women's Tennis Association. Besoek op 22 Februarie 2021.
  2. (en) "Career Prize Money Leaders" (PDF). Women's Tennis Association. 22 Februarie 2021. Besoek op 22 Februarie 2021.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne