Zimbabwiese Rugbyunie | |
---|---|
Kenteken van die Zimbabwiese Rugbyunie
| |
Engelse naam | Zimbabwe Rugby Union |
Afkorting | ZRU |
Land | Zimbabwe |
Sportsoorte | Rugby, Sewesrugby |
Stigting | 1895 |
Lid van | Wêreldrugby |
Aangesluit in | 1987 |
Vastelandse beheerliggaam | Rugby Afrika |
President | Aaron Jani |
Setel | Harare, Namibië |
Amptelike taal | Engels |
Die Zimbabwiese Rugbyunie (Engels: Zimbabwe Rugby Union, afgekort “ZRU”) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in Zimbabwe beheer. Die beheerliggaam is in 1895 gestig en in Harare gesetel. Sedert 1987 verteenwoordig dit Zimbabwe by Wêreldrugby en ook by Rugby Afrika (“RA”).