Zoe Caldwell

Zoe Caldwell
Geboortenaam Ada Caldwell
Geboorte 14 September 1933 (1933-09-14) (91 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1953–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Zoe Caldwell (gebore 14 September 1933) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Purple Rose of Cairo (1985), Lilo & Stitch (2002), Birth (2004), en Extremely Loud & Incredibly Close (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne