Zooey Deschanel | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Zooey Deschanel (gebore 17 Januarie 1980) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hitchhiker's Guide to the Galaxy (2005), The Happening (2008), en 500 Days of Summer (2009), en in die televisiereeks New Girl (2011).