Zosia Mamet | |
![]() | |
Geboortenaam | Zosia Russell Mamet |
---|---|
Geboorte | 2 Februarie 1988 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Zosia Mamet (gebore 2 Februarie 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Spartan (2004), The Kids Are All Right (2010), en Cherry (2010), en in die televisiereeks Girls (2012).