Zwevegem | |||
|
|||
![]() in die provinsie Wes-Vlaandere in die provinsie Wes-Vlaandere |
|||
Regering | |||
- burgemeester | Marc Doutreluingne | ||
---|---|---|---|
Webwerf: www.zwevegem.be |
Zwevegem is 'n nedersetting en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere. Die munisipaliteit het 25.782 inwoners (1/1/2024) [1]. In teenstelling tot haar nog steeds grootliks landelike deelmunisipaliteite sluit Zwevegem self deur haar meer noordelike ligging aan by die stedelike omgewing van Kortrijk.